On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Situasie met wegholveldbrande ietwat beter teenoor verlede jaar in die Vrystaat

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:28 Mon, 30 Sep 2019

Situasie met wegholveldbrande ietwat beter teenoor verlede jaar in die Vrystaat | News Article

Meer as 45 400 hektaar veld het al sedert Mei vanjaar tot die einde Augustus weens wegholveldbrande in die Vrystaat in die slag gebly.


Johann Breytenbach, algemene bestuurder van die Vrystaatse sambreel-organisasie vir brandverenigings (FSUFPA), meen hoewel daar nie presiese data van die hoeveelheid brande wat in vorige jare in dié provinsie gewoed het, beskikbaar is nie, wil dit voorkom of minder ernstige en groter brande vanjaar tot en met die einde verlede maand voorgekom het. Dit teenoor verlede jaar se situasie in die dieselfde tydperk. 

 OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Breytenbach gepraat...  


Sien onderstaande PODCAST


Dit was Johann Breytenbach, algemene bestuurder van die Vrystaatse sambreel-organisasie vir brandverenigings (FSUFPA), slegs op OFM.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.



OFM-nuus






Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.