Agri Hour
Vordering gemaak met entstof teen Afrika-varkpes─── 07:47 Mon, 30 Sep 2019
Ons berig vandag oor die vordering wat gemaak word met die ontwikkeling van ‘n entstof teen Afrika-varkpes.
Volgens berigte sal die entstof binnekort beskikbaar wees. Dit volg ná die onlangse uitbreking van die dodelike siekte op kommersiële plase in Viëtnam.
Varkpes is wêreldwyd opgespoor en lande doen als in hul vermoë om die pes hok te slaan.
OFM se Pieter Möller het meer...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
