Agri Hour
Produsente se probleme met die graad van hul mielies beïnvloed mark─── 05:59 Thu, 03 Oct 2019
'n Landbou-ekonoom, dr Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat (UV), gesels vandag oor die gebeure in die veemarkte.
Volgens hom wil die prys van vee nie herstel nie en hoewel die mielie-oes redelik groot was, het baie graanprodusente probleme met die graad van hul mielies ondervind. Hy verduidelik wat die invloed daarvan op die mieliemark was. Volgens hom was dit die rede hoekom dit die pryse van grade afgedruk het.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
