On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Hier is die weeklikse veilingspryse vir lewende hawe

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:00 Thu, 10 Oct 2019

Hier is die weeklikse veilingspryse vir lewende hawe | News Article
FOTO: Karien Jordaan

‘n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf weekliks veilingspryse aan OFM, wat vir lewende hawe op veilings behaal is.


Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Dié inligting is handig en boere kan dit gebruik om ‘n aanduiding te kry van die prys wat diere kan behaal en ook wat kopers bereid is om te betaal. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik.

Derksen verskaf die veilingspryse vir 8 Oktober. Hy sê daar is steeds 'n groot vraag vir speenkalwers in alle klasse.

Hier is Derksen...


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.