On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Milton: Hoe kan presisieboerdery in die vleisbedryf toegepas word?

───   05:23 Tue, 15 Oct 2019

Milton: Hoe kan presisieboerdery in die vleisbedryf toegepas word? | News Article

Op ‘n Dinsdag gesels Peter Milton oor die vleisbedryf se tendense en ander interessanthede. In vandag se program kyk hy na presisieboerdery en hoe dit in die vleisbedryf toegepas kan word.


Hy gee ook sy mening oor vordering wat in die vleisbedryf waargeneem kan word. Verder gesels hy ook oor opspoorbaarheid en naspeurbaarheid en die belangrikheid van hierdie twee aspekte.

Pieter Möller het met Milton gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na die insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus









Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.