Agri Hour
Bonsmara-teler van die NK praat oor die droogte en hoe hy diere voer─── 07:32 Wed, 16 Oct 2019
Ons gesels met Charl Uys, bekende Bonsmara-teler van die Noord-Kaap.
Hy vertel van die landboutoestande en die heersende droogte in die provinsie en wat gedoen word om diere te voer. Uys is bekend vir die goeie genetika van sy diere en vertel van die sesde produksieveiling wat eersdaags by hulle gehou word. Die bekende poenskoppe sal ook vanjaar onder die hammer kom.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
