On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

OVK-wolmarkverslag: Goeie vraag na langer en goeie gehalte wol

───   06:00 Fri, 18 Oct 2019

OVK-wolmarkverslag:  Goeie vraag na langer en goeie gehalte wol | News Article

Die wolmarkverslag word moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.


Heinrich Victor,  operasionele bestuurder van vesel by OVK, sê die sewende veiling van die 2019/20 seisoen het vandeesweek plaasgevind. Die  Cape Wools merino-aanwyser het met 0,4% en met 75 punte laer verhandel en teen skoonprys van R169,7 per kg gesluit . 

Die Australiese EMI het ooreenkomstig met 1,7% gedaal. Daarmee saam het die rand 1,9% sterker  teen die Dollar, maar  5,2% swakker teen Euro, verhandel . Volgens Victor het die veiling die eerste dag op 'n  laer noot afgeskop, maar die tweede dag het dit verbeter. Kopers was kompeterend veral in die vraag na  langer en beter gehalte wol. 

Die grootste daling op die veiling was 2,8%  in die 19 mikron segment.

Hier is Victor...


Sien onderstaande PODCAST


Die wolmarkverslag is moontlik gemaak deur OVK. Besoek OVK se webblad by ovk.co.za vir spesiale promosies, inligting oor veilings, weekslikse graanverslae en vele meer. OVK - saam bereik ons meer.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.