Agri Hour
Kenner praat oor die belang van die tussenkalfperiode─── 06:26 Tue, 22 Oct 2019
Die vleiskenner, Peter Milton, gee interessante inligting deur en ook die jongste tendense in die vleisbedryf.
In vandag se insetsel praat Milton oor die probleme wat veroorsaak word deur die veld wat te droog is. Hy beskou ook Oktober-maand as die moeilikste maand wat vee aanbetref. Milton lig ook die tussenkalfperiode uit en die belangrikheid daarvan.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
