On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Wildbewaring 'n prioriteit in die toekoms, besluit beraad

───   05:39 Wed, 23 Oct 2019

Wildbewaring 'n prioriteit in die toekoms, besluit beraad | News Article

‘n Onlangse beraad oor wild wat in Zimbabwe gehou is, het interessante feite en inligting opgelewer.


Suid-Afrika het nie ‘n afvaardiging na die beraad gestuur nie. Die meeste lande wat die beraad bygewoon het, was dit eens dat bewaring in die toekoms ‘n baie groot prioriteit moet wees.

Pieter Möller het meer...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.