On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Monitor die invoer van beeste uit Botswana fyn, meen ekonoom

───   05:45 Wed, 23 Oct 2019

Monitor die invoer van beeste uit Botswana fyn, meen ekonoom | News Article
FOTO: Wikipedia

Dr. Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU), gee interessante inligting deur.


Volgens hom is die invoer van lewende hawe (hoofsaaklik beeste) uit Botswana ‘n groot probleem vir Suid-Afrika op ‘n ekonomiese gebied. Die situasie sal fyn gemonitor en bestuur moet word. Van der Merwe voel ook dat nie net Suid-Afrika nie, maar ander lande in Suider-Afrika ook hierdeur beïnvloed word.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus





Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.