Agri Hour
Ekonoom praat oor die verdeling van droogtehulp─── 08:07 Thu, 24 Oct 2019
Die bekende landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat (UV), praat vandag oor droogtehulp wat ontstaan uit private inisiatiewe.
Maré verduidelik hoe sekere droogtehulp tussen produsente verdeel moet word. Hy beantwoord ook die vraag hoe die spesifieke hulp toegedeel kan word sodat niemand onregverdig behandel sal word nie.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
