On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Gebruik van Konsortium-Merino se wol in Franse sportklere neem toe

───   08:18 Fri, 25 Oct 2019

Gebruik van Konsortium-Merino se wol in Franse sportklere neem toe | News Article
FOTO: Verskaf

OFM se Pieter Möller gesels vandag met die bekende Noord-Kaapse merinoboer, Gawie van Heerden, wat praat oor die voortslepende droogte in dié provinsie en die landboutoestande.


Van Heerden is van Konsortium-Merino by Victoria-Wes en meen wol maak ‘n groot verskil. Hy vertel van ‘n Suid-Afrikaanse afvaardiging se suksesvolle besoek onlangs aan Frankryk en hoe wol ook daar in sportklere dramaties uitgebrei word. Hy vertel ook hoe eties daar met wol op plase geboer word en dat buitelanders meer kennis van die wolbedryf begin neem.      


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.