On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Italiaanse gondeliers het nou spesiale woluniforms

───   06:50 Mon, 28 Oct 2019

Italiaanse gondeliers het nou spesiale woluniforms | News Article
FOTO: Woolmark.com

Ons berig vandag oor unieke woluniforms vir belangrike amptenare oorsee. In Venesië is gondels al vir duisende jare die bekendste vervoermiddel op die kanale van hierdie Italiaanse stad. Die gondeliers het nou ‘n baie spesiale woluniform aangeskaf en


Wol se inherente voordele bied onder andere gemak en beweegvryheid, wat dit ‘n gesogte item maak onder Italianers in hierdie bedryf.

Pieter Möller het meer...


Sien onderstaande PODCAST



Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.





Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.