On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Vleiskenner: Bemark tien maande en beplan twee maande

───   05:56 Tue, 29 Oct 2019

Vleiskenner: Bemark tien maande en beplan twee maande  | News Article

'n Vleiskenner, Peter Milton, deel weer vandag interessante nuus uit die vleisbedryf.


Hy gesels onder meer oor ooie wat lam in die droogtetye en die uitwerking daarvan op die bedryf. Milton beskou hierdie tyd van die jaar as die swakste vir die veebedryf. Hy verduidelik ook die konsep van tien maande se bemarkingsperiode en die ander twee maande, wat Oktober insluit, wat aan beplanning gewy kan word.

OFM se Pieter Möller het met Milton gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.