Agri Hour
Die wêreld se kleinste bul aangewys─── 07:14 Thu, 31 Oct 2019
Ons berig vandag oor die wêreld se kleinste bul wat onlangs aangewys is.
Die miniatuur Seboe is afkomstig van Iowa in die VSA en die spesifieke ras is juis bekend vir sy klein bouvorm. Enige bees wat meer as 106cm hoog is, word nie toegelaat om te registreer as ‘n miniatuur Seboe nie.
OFM se Pieter Möller het meer...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
