On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Daar is lig in die toekoms vir boere, meen landbou-ekonoom

───   06:27 Thu, 07 Nov 2019

Daar is lig in die toekoms vir boere, meen landbou-ekonoom | News Article

Landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré van die Universiteit Vrystaat (UV), gesels vandag oor faktore wat tot ‘n moedeloosheid onder produsente kan lei, maar waar die oorsprong van hoop is vir ‘n beter toekoms.


Hy konsentreer op die sogenaamde “lig in die toekoms” waarna uitgesien kan word. Hy gee ‘n oorsig van hoe die ekonomie kan verbeter en veral hoe die rooivleisprys ‘n positiewe verandering in die nabye toekoms kan verwag.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.



OFM-nuus



Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.