On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Studie toon verbod op trofeejag bekerm diere nie

───   06:25 Mon, 11 Nov 2019

Studie toon verbod op trofeejag bekerm diere nie  | News Article
FOTO: SA Jagters

‘n Interessante studie is onlangs gedoen oor die verbod op trofeejag.


‘n Groep wetenskaplikes het bevind dat ‘n verbod op trofeejag nie diere beskerm nie, maar eerder hul bewaring kan benadeel.  Die wetenskaplikes is bekommerd dat indien trofeejag verbied word, groot gebiede vir ander gebruike omskep sal word en dan nie meer as habitatte vir wildspesies sal kan dien nie. Die wetenskaplikes meen ook dit trek die fokus af van ander faktore, wat diere bedreig.

OFM se Pieter Möller berig...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.



OFM-nuus





Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.