Agri Hour
Nuwe verwikkelinge rondom regsaspekte van wanbetaling by verhuring van eiendom─── 06:33 Mon, 11 Nov 2019
Ons gesels met Hans-Jurie Moolman , ‘n bekende regskenner wat spesialiseer in grondsake.
Vandag bespreek hy die gevolge van wanbetaling as dit verhuring van geboue, plase en/of eiendom raak. In Suid-Afrika is daar tans baie verwikkelinge rondom die kwessie. Kontrakbreuk is ‘n belangrike element waarna gekyk moet word en die Verbruikersbeskermingswet speel ‘n belangrike rol. Daar moet ook gefokus word op vaste termyne en genoegsame kennisgewing, asook die regte van huurders en verhuurders.
Pieter Möller het met hom gepraat...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
