Agri Hour
Cape Mohair mik na verhoogde uitvoer van produkte─── 05:59 Wed, 13 Nov 2019
Die wêreld se voorste vervaardiger van sybokhaarkouse, verwag groei in die uitvoer van sy produkte.
Cape Mohair het onlangs ‘n innoverende ooreenkoms aangegaan met ‘n maatskappy om die behoefte aan nuwe masjinerie en ekstra bedryfskapitaal aan te spreek.
Die bestuur van die organisasie meen hulle kan daardeur groei na die toppunt van die mark.
OFM se Pieter Möller het meer...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
