On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Amerikaners koop Bayer Animal Health

───   06:03 Mon, 18 Nov 2019

Amerikaners koop  Bayer Animal Health | News Article

'n Amerikaanse maatskappy het ‘n ooreenkoms aangegaan om die bekende Bayer Animal Health te koop.


Die verkooptransaksie is onderhewig aan die gebruiklike koopprysaanpassings en gepaardgaande aandele. Die verkooptransaksie is verder die grootste in ‘n reeks maatreëls,  wat die maatskappy alreeds in November verlede jaar ingestel het.

Pieter Möller het meer...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.



OFM-nuus





Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.