Agri Hour
Motivering vir die dag: Mense het baie lesse om te leer─── 05:57 Fri, 22 Nov 2019

Claude Möller, 'n bekende motiveringspreker in die landboubedryf gee vandag inspirasie vir die naweek.
Hy vertel die aangrypende verhaal van ‘n ou hond by ‘n verlate veepos en die lesse wat mense daaruit kan leer. Volgens hom is ons as mense so ingestel op sekere dinge in die lewe, dat die regte lewe eintlik by mense verby beweeg. In hierdie opsig het ons, volgens hom, duur lesse om te leer, veral in tye soos nou met droogte en ander rampe wat die landbougemeenskap lamlê.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus