On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Wanneer word wapen-amnestie toegestaan?

───   06:34 Mon, 25 Nov 2019

Wanneer word wapen-amnestie toegestaan? | News Article
FOTO: Algoa FM

Ons gesels weer met ‘n wapenkundige oor die amnestie vir wapeneienaars.


In vandag se praatjie gesels Zane Koeberg, ‘n wapenkundige, oor datums van wanneer die sogenaamde amnestie toegestaan word vir wapeneienaars, wat nog nie hul lisensies betyds hernieu het nie. 

Hy verduidelik ook die prosesse wat reeds in plek is en verduidelik wat gebeur met wapeneienaars wat bloot vergeet het om hul wapenlisensies te hernieu.

OFM se Pieter Möller het meer...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.



OFM-nuus






Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.