Agri Hour
A-graad vleisverkope was goed tot die jongste uitbreking van bek-en-klouseer─── 05:43 Tue, 26 Nov 2019
Vleiskenner, Peter Milton, behandel vandag weer ‘n interessante onderwerp in die vleisbedryf.
Milton bespreek onder andere die gevolge van die uitbreek van die jongste gevalle van bek-en-klouseer. Hy gee ook perspektief op die uitwerking wat dit op die bedryf kan hê.
Dit is moeilik om in die stadium te sien waar die vleisbedryf staan, daarom gee Milton 'n terugblik om die jaar. Volgens hom was verkope van bulle goed, terwyl A-graad vleis ook verkoop het tot die uitbreking van bek-en-klouseer in Limpopo.
OFM se Pieter Möller het met Milton gepraat...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
