On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

Diesel moet gefiltreer word, meen kundige

───   06:25 Wed, 27 Nov 2019

Diesel moet gefiltreer word, meen kundige | News Article

Ons gesels met ‘n kundige op die gebied van watertegnologie.


Brand Eksteen gesels oor die behandeling van diesel om toerusting te beskerm. 

Hy verduidelik waarom diesel gefiltreer word en veral hoe besproeingstoerusting skade kan kry as daar nie genoegsame beskerming is nie.

Diesel en water wat gemeng word, se resultate word ook bespreek.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.