On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbou-ekonoom: Boere vertolk vele rolle in landboumaatskappye

───   06:18 Thu, 28 Nov 2019

Landbou-ekonoom: Boere vertolk vele rolle in landboumaatskappye | News Article

'n Landbou-ekonoom, dr. Frikkie Maré, van die Universiteit van die Vrystaat (UV), bespreek vandag die vele rolle wat ‘n boer in ‘n landboumaatskappy vertolk.


Volgens hom kan dit probleme veroorsaak wanneer die landbouer goeie diens en lae pryse as kliënt verlang, maar ook groei in die aandeleprys as aandeelhouer. Hy gee sy mening hoe die probleem ten opsigte van die teenstrydige doelwitte van die boere en die landboumaatskappy opgelos kan word.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus





Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.