Agri Hour
Diesel-verwante produkte kan voordelig wees in presisieboerderye─── 06:49 Mon, 02 Dec 2019
Ons gesels vandag weer met Eksteen Brand, ‘n konsultant in proses-tegnologie.
In vandag se praatjie, gesels Eksteen verder oor diesel-verwante produkte wat voordelig kan wees vir presisieboere. Hy verwys na monitoring van kondisie, volume, ens.
Tradisionele besproeiing en waterbronne word ook bespreek.
OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus
