On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agri Hour

Skryf nou aanlyn in vir gewilde Toyota SA Jong Afslaerskompetisie

───   01:03 Fri, 31 Jul 2020

Sponsored01:03 Fri, 31 Jul 2020
Skryf nou aanlyn in vir gewilde Toyota SA Jong Afslaerskompetisie  | News Article

OFM se Gerben van Niekerk het met Deidré Louw van Plaas Media, wat ook die kompetisie-koördineerder van die gewilde Toyota SA Jong Afslaers-kompetisie is, oor dié kompetisie se nuwe formaat gesels.


Dit word nou aanlyn aangebied en deelnemers se inskrywings, wat geselekteer word deur 'n paneel van afslaers vir die finale rondtes, sal  in Augstus en September op Plaas Media se aanlyn-televisieprogram, Plaas TV, verskyn. Sy sê dié video's van die kandidate in aksie sal ook op sosiale media versprei word.


Sien onderstaande PODCAST


OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.