Agri Hour
Virtuele Nampo-oesdag beloof om ervaring uit boonste rakke te wees─── CHRISTAL-LIZE MULLER 13:29 Mon, 17 Aug 2020
Sponsored13:29 Mon, 17 Aug 2020
OFM-nuus se Christal-Lize Muller gesels nou met Toit Wessels, assistent-bestuurder van bemarking en Nampo, oor Graan SA se Nampo-oesdag wat in September vir die eerste keer in 'n virtuele formaat aangebied word.
Sien onderstaande PODCAST
Dit was Toit Wessels, assistent-bestuurder van bemarking en Nampo by Graan SA. Luister na die volledige onderhoud aanlyn by ofm.co.za.
OFM-nuus
