On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Daling in plaaslike wolmark 'is weens onsekerheid in wêreldmarkte'

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 09:41 Fri, 21 Aug 2020

Daling in plaaslike wolmark 'is weens onsekerheid in wêreldmarkte' | News Article

Heindrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK, verskaf nou vooruitsigte in die wolbedryf nadat die tweede wolveiling van die 2020/21-wolseisoen plaasgevind het.


Hier is Victor.


Sien onderstaande PODCAST

 
Hy sê vandeesweek se daling van 4,1% op die veiling kan toegeskryf word aan die voortdurende onsekerheid in wêreldmarkte, wat nog geruime tyd kan voortduur. Wol wat ontvang is in makelaars se pakhuise was 16,9% laer as die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen. Dié veiling het weer getoon volhoubaar gesertifiseerde wol geniet steeds  goeie aandag en dit het gesorg vir gesonde kompetisie onder kopers. Produsente kan dus gerus kennis neem hiervan.


OFM-nuus


Podcasts

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.