Agri Hour
Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher?─── CHRISTAL-LIZE MULLER 05:48 Thu, 03 Sep 2020
Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat ons nou met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher.
Sien onderstaande PODCAST
Hy sê kosinflasie het die afgelope maand effe gestyg teenoor algemene inflasie wat steeds op 'n laer vlak is. Die styging in kosinflasie kan toegeskryf word aan 'n toename in vleispryse. Die vraag kan gestel word waarom kosinflasie styg, veral omdat die land nou deur die Covid-19-pandemie se strenger grendeltydperk kom? Hiertydens was daar 'n verminderde vraag gewees.
Dit was die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, slegs op die Agri-Uur. Om weer na dié insetsels te luister gaan na http://www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en die Agri Hour. Skakel ook weeksdae in om 11:00 en 13:30 vir jou landbounuusbulletins, slegs op OFM.
OFM-nuus
