On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri Noordwes gesels oor brandpunte

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 12:30 Mon, 07 Sep 2020

Agri Noordwes gesels oor brandpunte  | News Article
Willem De Chavonnes Vrugt (FOTO: Agri Noordwes)

Gedurende die spesiale OFM landbou-uur belig ons graag brandpunte in landbou in Sentraal Suid-Afrika.


OFM-nuus se Christal-Lize Muller praat met Willem De Chavonnes Vrugt, president van Agri-Noordwes, oor die belang van 'n organisasie soos dié in die landbou en waarom produsente deel van georganiseerde landbou-organisasies moet word. 

Hy lig ook brandpunte uit in dié provinsie wat vir Agri-Noordwes van belang is.


Sien onderstaande PODCAST


OFM-nuus


Podcasts

Agri-Noordwes se Willem De Chavonnes Vrugt:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.