On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agri Hour

Veilingspryse vir vee styg steeds

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:00 Thu, 10 Sep 2020

Veilingspryse vir vee styg steeds | News Article

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe.


Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. Hier is Derksen ...


Sien onderstaande PODCAST 


Derksen sê dit is goeie nuus dat die openbare siening oor die belang van landbou en die status van die bedryf verbeter het.  Boere as kosverskaffers kry nou erkenning en die gehalte van boere in die land wat kos voorsien, is 'n reuse kompliment vir hulle.  Hy meen die veilingspryse vandeesweek is sekerlik van die hoogste wat hy in die afgelope vier jaar waargeneem het. Speenkalwers, onder 200kg, het teen R39,77 per kg verkoop, terwyl speenkalwers tussen 200kg en 250kg, teen R38,25, en speenkalwers oor 250kg, teen R34,01 per kg verkoop het.

Ander veilingspryse vir beeste: 

A-klas  beeste R26,32 per kg





B-klas  beeste    R23,48 per kg





C-klas  vet koeie R22,63 per kg





Maer  koeie     Wissel tussen R17,00 en  R19,55 per kg
Slagbulle       R23,55 per kg





Skape






Stoorlammers     R50,04 per kg





Slaglammers    R43,00 per kg





Stoorskape    R36,11 per kg





Vetskape  R34,05 per kg





Bokke 






Lammers      R70,00 per kg





Ooie     R40,58 per kg






OFM-nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.