On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

SA wolmark verbeter weens verswakking in Rand

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:00 Fri, 11 Sep 2020

SA  wolmark verbeter weens verswakking in Rand | News Article

Die styging in die Suid-Afrikaanse wolmark kan toegeskryf word aan die verbetering in die Australiese mark, asook die verswakking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede.


Dit is volgend Heindrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK, wat meen, dié styging is voorwaar 'n positiewe wending in die mark. Hier is Victor...


Sien onderstaande PODCAST


Hy sê weens die groot volume voorraad wat aangebied is in die Suid-Afrikaanse én Australiese wolpakhuise, gaan dit egter 'n geruime tyd neem vir die mark om ten volle te herstel. Wol ontvang in die makelaars se pakhuise vandeesweek was 17,1% minder as die ooreenstemmende tydperk van die vorige seisoen. Volgens hom was volhoubaar gesertifiseerde, goeie gehalte merinowol weer eens gewild en het goeie aandag op die veiling geniet. Daar was gesonde kompetisie onder kopers.


OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.