On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Agri Hour

SA wolmark verbeter weens groter aanvraag vanaf China

───   ELSABÉ RICHARD 05:00 Fri, 18 Sep 2020

SA wolmark verbeter weens groter aanvraag vanaf China | News Article
Image: The Independent

Die styging in die Suid-Afrikaanse wolmarkte vandeesweek kan toegeskryf word aan die verbetering in die Australiese mark, asook die aanvraag na wol vanaf China.


Dit is volgens Heindrich Victor, bestuurder spesiale dienste van vesel by OVK. Hier is Victor...

 

Sien onderstaande PODCAST

 

Victor sê die wol ontvang in makelaars se store is 16,3% laer as wat ontvang is in die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen. Hy sê produsente kan gerus kennis neem dat volhoubaar gesertifiseerde, goeie kwaliteit Merinowol, weer goeie aandag geniet op die veiling en het ook gesorg vir gesonde kompetisie tussen kopers.

 


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.