On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Beespryse styg steeds, skaappryse stabiliseer

───   ELSABÉ RICHARD 05:00 Thu, 24 Sep 2020

Beespryse styg steeds, skaappryse stabiliseer | News Article

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingpryse vir lewendehawe.


Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 

Hier is Derksen...


Sien onderstaande PODCAST


Derksen sê alhoewel daar steeds ‘n styging in beespryse is, begin skaappryse stabiliseer. Hy sê produsente moet daarop let dat die duurste tyd vir handelskape verkoop gewoonlik die eerste week van Desember is. Speenkalwers, onder 200kg, het teen R42,04 per kg verkoop, terwyl speenkalwers tussen 200kg en 250kg, teen R39,33, en speenkalwers oor 250kg, teen R35,12 per kg verkoop het.

Ander veilingspryse vir beeste:

A-klas beeste
R26,85 per kg






B-klas beeste
R23,57 per kg






C-klas vet koeie
R23,05 per kg






Maer koeie
R19,25 per kg

Slagbulle
R24,60 per kg






Skape







Stoorlammers
R48,80 per kg






Slaglammers
R40,15 per kg






Stoorskape
R31,00 per kg






Vetskape
R29,83 per kg






Bokke







Lammers
R49,96 per kg






Ooie
R33,10 per kg







OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.