On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agri Hour

Droogte in die NK steeds 'n bron van kommer

───   09:49 Mon, 22 Feb 2021

Droogte in die NK steeds 'n bron van kommer | News Article

Sentraal-Suid-Afrika het die afgelope maand swaar reënval beleef, en alhoewel dit vir sommige 'n seën is, gaan sekere Noord-Kaapse gebiede steeds onder droogte gebuk.

President van Agri Noord Kaap, Nicol Jansen, sê hulle is nog hoopvol dat dele in die streek weer sal reën kry en tot in sy volle glorie en kapasiteit sal kan herstel. Jansen se die sentrale, westelike gedeeltes word die meeste deur die droogte geraak en ook veegetalle het drasties verminder - met omtrent 60%. Daar is ook geen weiding vir diere in die area nie, sê Jansen.



OFM-nuus/Blaine Jones




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.