In the News
Sterker vervolging van veediefstal kry stukrag in Vrystaat
--- Admin 17 Sep 2026Vrystaat Landbou wil sy betrokkenheid by die ondersoek en vervolging van veediefstal verder uitbrei. Die organisasie sê ’n onlangse vonnis van 15 jaar direkte gevangenisstraf wys hoe belangrik volledige getuienis oor die omvang en gevolge van veediefstal tydens hofverrigtinge kan wees. Die vonnis is aan Ompie Gert Thaele (43) opgelê nadat hy skuldig ..Read More


