At Lunch
Vind meer uit oor VKB Meganisasie─── 12:25 Fri, 12 Feb 2021

Gerben van Niekerk praat met Nico van der Walt, uitvoerende bestuurder van VKB Meganisasie om meer uit te vind oor die maatskappy.
VKB Meganisasie. Ons 13 meganisasie-takke, in die Noord-Oos Vrystaat en Limpopo, het toegewyde en opgeleide personeel wat altyd bereid is om te help met die koop, verkoop, diens en verskaffing van onderdele van alle groot handelsmerke. Besoek VKB.co.za. VKB – vir die liefde vir die land.