On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: Ilonke van der Westhuizen van die Swart Kat Gallery

───   13:37 Wed, 05 May 2021

Kontreikuiers: Ilonke van der Westhuizen van die Swart Kat Gallery  | News Article

In Kontreikuiers kuier en klets At Lunch se Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

Die Swart Kat Gallery in Harrismith is ‘n weggesteekde skat in die Oos-Vrystaat en enige kunsliefhebber se droom.

LUISTER OOK: Die Royal Hotel op Bethulie se Anthony Hocking

At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek aan huis by onderwyser en gallery eienaar, Ilonke van der Westhuizen. Ilonke het so paar jaar gelede van Bloemfontein na Harrismith verhuis en dit goed gedink om ‘n gedeelte van haar en haar man se huis in die Swart Kat Gallery te omskep.

In haar gesprek met Cyril deel Ilonke onder meer oor die galleryse naam, asook waar sy die kunswerke wat daarin uitgestal word kry. Sy verduidelik ook hoekom Harrismith so na aan haar hart is. 

Luister na die potgooi hieronder:


Podcasts

Kontreikuiers: Ilonke van der Westhuizen van die Swart Kat Gallery in Harrismith:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.