On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: Dierekommunikeerder Hettie Richter van Bloemfontein

───   11:28 Wed, 04 Aug 2021

Kontreikuiers: Dierekommunikeerder Hettie Richter van Bloemfontein | News Article

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

Om met diere te kommunikeer is ’n eeu-oue kuns wat die afgelope tyd weer momentum en belangstelling gekry het. 

LEES OOK: Windsorton se Annatjie von Below

Hoewel die talente van hierdie spesialiste gesien word as esoteries en as’t ware geheimsinnig, is heelwat van hulle tegnieke gegrond in wetenskap – van homopatie tot geometrie, van kinetika tot lyftaal.

Hettie Richter, ’n dierekommunikeerder van Bloemfontein is een van hierdie spesialiste. Sy verskyn in die nuwe reeks Dierepraters, wat vanaf Woensdag 28 Julie 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word.

LEES OOK: Philippolis se Carin Pienaar

Hettie het aan huis by At Lunch se Cyril Viljoen gaan kuier. Lusiter na die potgooi hieronder.


Podcasts

Kontreikuiers: Dierekommunikeerder Hettie Richter van Bloemfontein:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.