At Lunch

Kontreikuiers: Firefly Studio se Dina Grobler

───   12:02 Wed, 22 Sep 2021

Kontreikuiers: Firefly Studio se Dina Grobler | News Article

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek met Dina Grobler

LEES OOK: George Dilley die VVV-navorser

Dina is geen vreemdeling in die Vrystaats kunssirkels nie. Sy besit die Firefly Studio in Bloemfontein, waar sy verskeie kunsklasse en -werkswinkels aanbied.  

Van beeldhouwerk, skets, ets, lino, syskerm en skildery. Sy bied ook weeklikse klasse in keramiek aan.

Luister na die podsending hieronder:

Ken jy iemand met wie ek ’n Kontreikuier gesprek moet voer? Laat weet my per e-pos: cyril@ofm.co.za

Skakel in vir Kontreikuiers, Woensdae om 12:30 op At Lunch met VKB.

@ 2021 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal