On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: Marquard se Stephen Naude

───   10:50 Wed, 06 Oct 2021

Kontreikuiers: Marquard se Stephen Naude | News Article

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika. Luister na die potgooi hieronder.

At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek met Stephen Naude.

LEES OOK: Perdespesialis Cha-Nene Vorster

Stephen is 'n man van vele talente. Hy is n fotograaf, skilder en ook eienaar van Marcos at Marquard. Die familie restaurant in Oos-Vrystaat bied 'n unieke Italiaanse ervaring aan sy besoekers. 

Een van die topverkoperdisse is 'n pap en 'prawns'.

Loer na 'n paar van Stephen se skilderye hieronder:


Podcasts

Kontreikuiers: Markquart se Stephen Naude:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.