At Lunch
Kontreikuiers: Perdespesialis Cha-Nene Vorster─── 11:37 Wed, 29 Sep 2021
In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika. Luister na die potgooi hieronder.
At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek met Cha-Nene Vorster.
LEES OOK: Firefly Studio se Dina Grobler
Cha-Nene is 'n perdespesialis van Bloemfontein. Sy was nog altyd lief vir perde en gebruik nou hierdie passie om pasiënte te help om trauma, depressie en dies meer met die hulp van perde te oorkom.


Ken jy iemand met wie ek ’n Kontreikuier gesprek moet voer? Laat weet my per e-pos: cyril@ofm.co.za.
Skakel in vir Kontreikuiers, Woensdae om 12:30 op At Lunch met VKB.
Kontreikuiers: Perdespesialis Cha-Nene Vorster:
