On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

At Lunch

Merweville se 'Karoo Blessings'

───   10:11 Wed, 20 Oct 2021

Merweville se 'Karoo Blessings' | News Article

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

In 2020, mid­de-in die siels­ver­skrom­pe­len­de droog­te en in­per­king, leen t­wee diep ge­lo­wi­ge boer­vroue van Mer­we­vil­le geld by hul­le mans om ’n nou­gat­be­sig­heid oor te koop. Hul­le doop dit Ka­roo B­les­sings

LEES OOK: Kontreikuiers - Adventurer Oliver Esplin

Suzaan Theron en Marian Esterhuizen gesels vandeesweek met Cyril Viljoen.

DIE NOUGAT-resepte waar­mee Su­zaan en Marian so flink woe­ker, is die af­ge­lo­pe 18 jaar ver­vol­maak deur T­he­re­sa de V­ries, be­ken­de boer­vrou van Brand­vlei, wat in 2013 die naas­wen­ner was van die eer­ste reeks van die ky­knet-kook­pro­gram Kok­ke­door.

In die potgooi hieronder vertel Suzaan en Mariaan meer oor die besigheid, hul produkte en hoekom dit vir beide van hulle belangrik was om terug te gee aan hul gemeenskap met hul 'Boere Blessing Boksies'


Podcasts

Merweville se 'Karoo Blessings':

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.