On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: Karen Knop van Kakamas se kunswerke

───   10:24 Wed, 10 Nov 2021

Kontreikuiers: Karen Knop van Kakamas se kunswerke | News Article

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

Kunstenaar en boekhouer, Karen Knop se kunswerke is eie aan die Noord-Kaap en word plaaslik geskep. 

LEES OOK: Firefly Studio se Dina Grobler

Haar skildery is 'n wonderlike geskenk vir iemand wat 'n klein stukkie Kalahari in hulle huis wil hê. 

In hierdie week se episode van Kontreikueirs deel Karen met Cyril Viljoen meer oor haar belangstelling om kameeldoring bome te skilder en ook oor haar kreatiewe proses. 

Luister na die potgooi hieronder:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.