On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: Juliette Whelpton se Karoo Artist’s Café op Philippolis

───   12:12 Wed, 17 Nov 2021

Kontreikuiers: Juliette Whelpton se Karoo Artist’s Café op Philippolis | News Article

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

Karoo Artist’s Cafe´ bied 'n platform vir kunstenaars, digters, musikante en storievertellers in die Suid-Vrystaatse Karoodorp, Philippolis.

LEES OOK: Karen Knop van Kakamas se kunswerke

Die kafee bied veganistiese en vegetariese vriendelike opsies en spesialiseer in gesondheid en welstand.

Die eienaar, Juliette Whelpton vertel aan Cyril Viljoen meer oor die kafee in hierdie week se episode van Kontreikuiers. Vanaf 1 Desember maak die Café permanent oop. Ontbyt vanaf 7h00 tot 11h00. Aandete met die legendasiese Backyard Movie onder die sterre vanaf 19h00!

In die potgooi hieronder deel sy meer oor haar destydse beroep in die polisiemag, haar liefde vir perde en hoe sy met die kafee haar kreatiwiteit stimuleer en uitleef. Luister hieronder: 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.