Babbelgum vir die Siel
─── 12:19 Wed, 05 Jan 2011
Coke hoender
½ koppie blatjang ½ koppie tamatiesous 1 klein blikkie coke (200 ml) 1 pakkie bruin uiesoppoeier
Meng al die bestanddele en gooi oor die hoender (of beesstert of varkribbetjies). Bak 1 ½ uur in oond teen 180 ºC.
More from Babbelgum vir die Siel
29 Mar 2015
Chicken Soup for a Sunday
Brain Teaser: Sunday, 29 March 2015
You May be Interested in
28 Mar 2015
Karamelkondensmelk-kaaskoek
Brain Teaser: Saturday, 28 March 2015
22 Mar 2015
Trending