Agri Hour
Rekordprys vir sybokhaarskeersel behaal─── 06:28 Mon, 06 Aug 2018

Bennie en Liezl Conradie
OFM-nuus se Pieter Möller praat oor 'n nasionale rekordprys wat onlangs vir 'n sybokhaarskeersel behaal is.
Die nasionale rekordprys is op die vierde sybokhaarveiling van die 2018-verkoopseisoen, wat deur CMW by die Sybokhaarbeurs in Port Elizabeth gehou is, deur Bennie Conradie van die Murraysburg-distrik behaal.
OFM-nuus