On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

#FoodForMzansi: Boere se beeld moet uitgebou word

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:54 Fri, 18 Jan 2019

#FoodForMzansi: Boere se beeld moet uitgebou word  | News Article
Ivor Price en Kobus Louwrens van die Food For Mzansi-projek FOTO: OFM

In hierdie OFM-insetsel praat Before Dawn se Gerben van Niekerk met die mediapersoonlikheid, Ivor Price, en Kobus Louwrens, strategiedirekteur van die YehBaby-digitale-agentskap oor die "Farmers for Change-beweging" in die ateljee.


Hulle gesels oor die VKB se Food For Mzansi-projek. Die Farmers For Change-beweging, wat daarop gemik is om die beeld van landbou en hoofsaaklik die beeld van boere positief te bevorder, het nou 'n platform, wat erkenning aan dié bedryf se onbesonge helde gee.

Price en Louwrens is die stigters van dié beweging. 

Luister hier na dié onderhoud...



Dit was OFM se Gerben van Niekerk, wat met Ivor Price en Kobus Louwrens, stigters van die "Farmers For Change-beweging gepraat het. 

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co. za.


OFM-nuus




@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.