On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: Hein Griesel van Die Aasvoël Klub in Bloemfontein

───   12:11 Wed, 12 May 2021

Kontreikuiers: Hein Griesel van Die Aasvoël Klub in Bloemfontein | News Article

In Kontreikuiers kuier en klets At Lunch se Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

Die Aasvoël Klub in Bloemfontein was geskep om ‘n platform aan digters, musikante en storievertellers te bied. Wat begin het as ‘n venue vir amateurs het oor die jare gegroei en deesdae tree van ons land se voorste kunstenaar hier op.

In vandeesweek se episode van kontreikuiers gesels Cyril Viljoen met Hein Griesel, eienaar van Die Aasvoël Klub oor hoe die kultuurryke venue ontstaan het. 

Hein verklap, onder meer, die storie agter die naam ‘Die Aasvoël Klub’ asook oor sy liefde vir woorde en stories.

Luister na die potgooi hieronder.


Podcasts

Kontreikuiers: Hein Griesel van Die Aasvoel Klub in Bloemfontein:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.